Loading...

Agrilog

Agrilog 2016-11-13T12:03:16+00:00

Agrilog lewer ‘n ondersteuningsdiens deur die verkryging, distribusie en logistiek van produkte vir die Kaap Agri Groep.

Hierdie Groep voorsieningsdivisie is verantwoordelik vir die verkryging en voorsiening vir die volgende Kaap Agri Divisies.

  • Agrimark
  • Pakmark
  • Liquormark
  • Meganisasie
  • Expressmark

Onder die ander funksies waarvoor hierdie Divisie verantwoordelik is, resorteer:

  • In- en Uitvoere
  • Brandstofverspreiding
  • Nasionale- en streekspromosies

Die Divisie se hoofverspreiding setel in die Paarl, en daar word ook verspreiding vanaf sentrums in Upington en Hardap in Namibië gedoen.