Pakmark

Pakmark 2016-12-11T11:11:13+00:00

Pakmark is spesialiste in die verskaffing van verpakkingsmateriaal vir plaaslike gebruik asook vir die uitvoermark.  Ons het meer as 20 takke en is die grootste verskaffer van verpakkingsmateriaal aan die vrugtebedryf in Afrika, suid van die Sahara.  Ons uitgebreide reeks sluit alle verpakkingskomponente in, soos sakke, kartonne, verdelers, palette, bakkies, velle, kissies en ander items.

Ons voorsien ook oesfinansieringsoplossings aan die vernaamste Suid-Afrikaanse produseerders en uitvoerders en streef voortdurend daarna om die persoonlike, professionele diens te lewer wat jy geleer het om van die Kaap Agri-groep te verwag.

PAKMATERIAAL – BRC VOEDSELVEILIGHEID