→ Finansieringsdienste - Rentekoerse
Die prima bankkoers van Kaap Agri se bankiers word as basis gebruik by die bepaling van rentekoerse, op rentedraende rekeninge. Daar word deurgaans van gedifferensieerde rentekoerse gebruik gemaak. Uiteraard word faktore soos bate/laste verhouding, betaalvermoë, betaalgeskiedenis, bedryfsrisiko's in ag geneem by die bepaling van ‘n koers.
|
|
|
|
|
Voortrekkerweg 65
Malmesbury
Tel: 022 482 8000
Faks: 022 482 8088 |
|
|
Handleiding
Pryse
Prosedure
Prysgeskiedenis
 |
|
|
Winsaankondiging
Groep Tussentydse Verslag
Jaarverslag
 |
|
|
Besigtig die nuutste promosies beskikbaar by jou naaste Agrimark.
 |
|
|
Voorsiening van tydige relevante inligting van tyd tot tyd.
 |
|
|
|
|
| |