Select Language: English Afrikaans
Kopiereg

Kaap Agri (Edms) Bpk besit kopiereg op al die materiaal en konsepte wat in hierdie Webwerf voorkom. Alle regte word voorbehou.

Toestemming word hiermee verleen vir redelike gebruik van die inligting en grafiese elemente vir doeleindes van akademiese studie. Normale erkenning moet aan Kaap Agri (Edms) Bpk as bron verleen word, indien enige materiaal vir hierdie doeleindes gebruik word.

Die volgende word uitdruklik verbied:

  • Gebruik van die materiaal op enige Webwerf.
  • "Framing" van enige van die bladsye op enige Webwerf.
  • Gebruik van die foto's en ander grafiese elemente, insluitende grafieke, vir enige ander doeleindes as akademiese studie.
Indien u die materiaal vir enige doel buiten redelike akademiese studie wil gebruik, is skriftelike toestemming vooraf nodig. Rig sodanige versoeke aan Kaap Agri (Edms) Bpk.
Teken Aan
Hoofkantoor Kaart
Voortrekkerweg 65
Malmesbury

Tel: 022 482 8000
Faks: 022 482 8088
Aandeleverhandeling

Handleiding
Pryse
Prosedure
Prysgeskiedenis

Finansiële Resultate

Winsaankondiging
Groep Tussentydse Verslag
Jaarverslag

Promosies

Besigtig die nuutste promosies beskikbaar by jou naaste Agrimark.

Landbou-Inligting

Voorsiening van tydige relevante inligting van tyd tot tyd.