Select Language: English Afrikaans
KAARTE

Dis maklik om ons te kry.  Gebruik die onderstaande kaart om ons van die Kaapstad Internationale Lughawe te bereik.  Van die lughawe af, volg die N2 (Wes in die rigting van Kaapstad).  Neem die afrit vir Vanguard-Rylaan om op die N7 te kom, en ry noord op die N7 in die rigting van Malmesbury. Na omtrent 70 kilometer sal jy die Malmesbury-afrit aan die linkerkant kry. Ry met Bokomoweg, draai links in Voorterkkerweg by die eerste stel verkeersligte.  Ry aan. Jy sal Kaap Agri se hoofkantoor aan jou linkerkant kry, net na die volgende stel verkeersligte.

Kaart vanaf lughawe (PDF)

 

 

 

 

Teken Aan
Hoofkantoor Kaart
Voortrekkerweg 65
Malmesbury

Tel: 022 482 8000
Faks: 022 482 8088
Aandeleverhandeling

Handleiding
Pryse
Prosedure
Prysgeskiedenis

Finansiële Resultate

Winsaankondiging
Groep Tussentydse Verslag
Jaarverslag

Promosies

Besigtig die nuutste promosies beskikbaar by jou naaste Agrimark.

Landbou-Inligting

Voorsiening van tydige relevante inligting van tyd tot tyd.