Select Language: English Afrikaans
Korporatief - Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting

Ingevolge Artikel 32 van die Handves van Regte in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, Wet nr. 108 van 1996 ("die Grondwet") het elke persoon 'n reg om toegang tot inligting. Om sodoende die grondwetlike verpligting na te kom, het die parlement die Wet op bevordering van toegang tot inligting, nr. 2 van 2000 ("die Wet") goedgekeur.

Die oogmerk van hierdie handleiding is om versoeke om toegang tot inligting van Kaap Agri en sy filiale te fasiliteer.

Proatia
Teken Aan
Hoofkantoor Kaart
Voortrekkerweg 65
Malmesbury

Tel: 022 482 8000
Faks: 022 482 8088
Aandeleverhandeling

Handleiding
Pryse
Prosedure
Prysgeskiedenis

Finansiële Resultate

Winsaankondiging
Groep Tussentydse Verslag
Jaarverslag

Promosies

Besigtig die nuutste promosies beskikbaar by jou naaste Agrimark.

Landbou-Inligting

Voorsiening van tydige relevante inligting van tyd tot tyd.