Select Language: English Afrikaans
Maganisasie - Profiel

Kaap Agri bedryf 8 Meganisasie dienspunte in sy bedieningsgebied. Die maatskappy bemark die New Holland en Kverneland as hoof produkreekse in die Wes-Kaap insluitend Namakwaland en Calvinia. Spuitmasjiene en grondbewerkingsimplemente word direk ingevoer vanaf vervaardigers en is deel van die totale pakket wat aangebied kan word.

Teken Aan
Hoofkantoor Kaart
Voortrekkerweg 65
Malmesbury

Tel: 022 482 8000
Faks: 022 482 8088
Aandeleverhandeling

Handleiding
Pryse
Prosedure
Prysgeskiedenis

Finansiële Resultate

Winsaankondiging
Groep Tussentydse Verslag
Jaarverslag

Promosies

Besigtig die nuutste promosies beskikbaar by jou naaste Agrimark.

Landbou-Inligting

Voorsiening van tydige relevante inligting van tyd tot tyd.