→ Landbounuus
GRADERINGSNUUS - KORING
Vervanging van die tweevlaktregter-metode vir die bepaling van hektolitermassa met enige instrument wat volgens die ISO standaard meet.
"Die hektolitermassa van ‘n besending koring kan volgens enige geskikte instrument bepaal word met dien verstande dat die instrument voldoen aan die spesifikasies soos uiteengesit in ISO 7971-3."
Ten einde die bedryf in staat te stel om ISO gebaseerde toerusting aan te skaf het die rolspelers in die koringbedryf ooreengekom dat die wysigings aan die graderingsregulasies eers vanaf 1 Oktober 2010 in werking sal tree.
SIFSELS
Graad 4 se maksimum persentasie sifsels word vanaf 1 Oktober 2010 van 3 % na 4 % verhoog.
Daily Market Call
Swartland Medic- en Klawer Vestiging
Kaapse Koringkultivars - Info on Cape Wheat Cultivars
Vooroes Skrywe en Kontakbesonderhede
Produkte Kontakbesonderhede (Maart 2011)
|
|
|
|
|
Voortrekkerweg 65
Malmesbury
Tel: 022 482 8000
Faks: 022 482 8088 |
|
|
Handleiding
Pryse
Prosedure
Prysgeskiedenis
 |
|
|
Winsaankondiging
Groep Tussentydse Verslag
Jaarverslag
 |
|
|
Besigtig die nuutste promosies beskikbaar by jou naaste Agrimark.
 |
|
|
Voorsiening van tydige relevante inligting van tyd tot tyd.
 |
|
|
|
|
| |