Select Language: English Afrikaans
Vrywaring

Kaap Agri (Edms) Bpk. aanvaar geen verantwoordelikheid vir die korrektheid van die inhoud op enige van hierdie webbladsye nie.
TERME EN VOORWAARDES
Geen dokument, voorstelling of inhoud van Kaap Agri (Edms) Bpk. se webtuiste, mag gekopieër of gereproduseer word nie. Kopiëring, nabootsing, reproduksie, publikasie of oorsending van die ontwerp of uitleg van enige dokument of logo, handelsmerk, ontwerp of materiaal waarop daar kopiereg is, synde geregistreer of nie, word uitdruklik verbied, tensy Kaap Agri (Edms) Bpk. vooraf skriftelike toestemming daartoe gee.

Kaap Agri (Edms) Bpk. behou die reg voor om besonderhede sonder vooraf kennisgewing te wysig. Besonderhede is onderworpe aan verandering om aan te pas by plaaslike omstandighede en vereistes. Die akkuraatheid van die inligting op hierdie webblad word nie gewaarborg nie.

Pryse wat aangedui word, is aanbevole kleinhandelspryse in Suid-Afrikaanse Rand, en sluit BTW in. Kragtens wet is die pryse nie afdwingbaar nie.

Hierdie webblad is geskep tot diens van die kliënte van Kaap Agri (Edms) Bpk. Indien u meer wil weet oor die vereistes, kom asseblief in aanraking met 'n verteenwoordiger van Kaap Agri (Edms) Bpk.

Teken Aan
Hoofkantoor Kaart
Voortrekkerweg 65
Malmesbury

Tel: 022 482 8000
Faks: 022 482 8088
Aandeleverhandeling

Handleiding
Pryse
Prosedure
Prysgeskiedenis

Finansiële Resultate

Winsaankondiging
Groep Tussentydse Verslag
Jaarverslag

Promosies

Besigtig die nuutste promosies beskikbaar by jou naaste Agrimark.

Landbou-Inligting

Voorsiening van tydige relevante inligting van tyd tot tyd.