(Afrikaans to follow)

The Kaap Agri Academy empowers emerging farmers with skills, information and experience to become successful commercial farmers.

We are now accepting applications for the following courses: 

  • Mixed Farming (NQF 2)
  • Animal Production (NQF 3)
  • Plant Production (NQF 3)

Each course consists of two parts – business practice and farming practice. Students are equipped with relevant knowledge about agri-business and industry standards, and gain hands-on best practice experience and know-how for successful, sustainable farming.

Who can apply?

Emerging farmers who are SA citizens, involved in farming practice in the Western Cape and who have access to land – whether their own or leased.

Email kaacademy@kaapagri.co.za for an application form.

Deadline for the submission of applications: 31 January 2020.

Established in 2009, the Kaap Agri Academy offers high quality training programmes to emerging farmers and farmworkers. More than 300 emerging farmers have been trained so far, many of whom now run large, successful commercial operations and contribute to employment in the sector.

Download Application Form

 

Afrikaans

Aansoeke nou oop: Kaap Agri Akademie Boerderyontwikkelingsprogram 

Die Kaap Agri Akademie bemagtig boere met vaardighede, inligting en ervaring om suksesvolle kommersiële boere te word. 

Ons aanvaar nou aansoeke vir die volgende kursusse:

  • Gemengde boerdery (NQF 2)
  • Diereproduksie (NQF 3)
  • Plantproduksie (NQF 3)

Elke kursus bestaan uit twee dele: sakepraktyk en boerderypraktyk. Studente word toegerus met relevante kennis oor lanbou- en nywerheidstandaarde, en doen ook praktiese, beste-praktyk ervaring en kennis op oor suksesvolle, volhoubare boerdery. 

Wie kan aansoek doen?

Opkomende boere wat SA burgers is, betrokke is by boerderypraktyk in die Wes-Kaap en wat toegang tot grond het – hetsy hulle eie of wat hulle huur. 

E-pos kaacademy@kaapagri.co.za vir ‘n aansoekvorm. 

Sperdatum vir indiening van aansoeke: 31 Januarie 2020.

Die Kaap Agri Akademie is in 2009 gestig en bied hoë gehalte opleidingsprogramme aan opkomende boere en landbouwerkers. Meer as 300 opkomende boere is tot dusver opgelei waarvan baie nou groot, suksesvolle kommersiële ondernemings bedryf en tot indiensneming in die sektor bydra. 

Laai Aansoekvorm Af