By ‘n spoggeleentheid wat verlede week by die Delsma Onthaalsentrum in Hermon gehou is, het Montego met die louere weggestap as Kaap Agri se Verskaffer van die Jaar.

Die finaliste en die wenners van elke kategorie word hier langsaan uiteengesit.

Ons wens vir Montego en al die kategoriewenners van harte geluk met hierdie groot prestasie!

Liquormarks: The South African Breweries
Logistics: Bonties Vervoer BK
Pets: Montego Pet Nutrition
Hardware & Tools: Diesel- Electric (PTY) LTD
Gardening: Efekto
Energy: Afrox Ltd
Building & Paint: PPC Cement
Clothing & Outdoor: Jonsson Workwear
Agri Prod Materials: Agriwire
Fertilizer & Seed: Omnia Kunsmis
Chemicals: Nulandis
Water Supply: Agrinet
Groceries & Appliances: OK Franchise Division
Animal Feed & Livestock: Molatek
Packing Material: Zibo Plastics
Animal Health: Virbac SA
Information Management: Sintrex
Support Services: XL Design & Advertising

Laai PDF af